)
Sport-naweek – HoĆ«rskool Outeniqua teen Pearson High

Sport-naweek. HoĆ«rskool Outeniqua van George se hokkie- en rugbyspanne het hierdie naweek ‘n sport-naweek waar hulle gaan meeding teen Pearson High School van Gqeberha. Die spanne wat gaan meeding: Lees…