WP Tennis. Tien leerders is vir die WP tennis spanne gekies wat vanaf 1tot 2 Maart aan die Synergy Cup gaan deelneem.
Die leerders is:
- Ethan Bougard
- Nicol Truter
- Anré Burger
- Elen Sohnge
- Josie Britz
- Stefan van Eyk
- Nica de Andrade
- Alida Nel
- Ané Bowman
- Liam Els
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








