Tweekamp. Hoërskool Stellenberg se tweekamp atlete het die afgelope naweek aan die vierde WP-liga deelgeneem.
Prastasies behaal:
- o.15-dogters – Carli Murray (6de plek)
- o.15-seuns – Liam Els (8ste plek)
- o.17-dogters – Cara Rossouw (3de plek)
- o.17-seuns – Juan van Tubbergh (1ste plek), Adriaan De Lange (4de plek) en Luan Strydom (7de plek)
- o.19-dogters- Nadia Rossouw (3de plek)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf