)

WP Hokkiespanne – Hoërskool DF Malan meisies in spanne

WP Hokkiespanne.

Agt dogters van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, het hulle WP-kleure verwerf. Hierdie agt meisies het hul skool verteenwoordig in WP-hokkiespanne. Twee van DF se afrigters is ook gekies om WP te verteenwoordig as afrigter en skeidsregter.

Die hokkiespelers is:

  • Karla Willemse o.14
  • Lea Schoeman o.16
  • Aimee Nel o.16
  • Cari Klusmann o.16
  • Katrien Barnard o.16
  • Jenna Small o.18
  • Carma Naudé o.18
  • Anouk de Jongh o.18

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.dfmalan.com/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal