Baie geluk aan die volgende dogters wat vir Wes-Kaap netbal gekies is, om by die SA’s te gaan deelneem:
(v.l.n.r.) Rayleigh Arendse (o.15), Emma Pretorius (o.18), Marga van der Linde (o.16) en Bronwyn Loxton (o.16).
Julle harde werk en toewyding is merkwaardig en ons is trots op julle.
(Foto: Sam Prinsloo)