Simon Steyn in Graad 9 het die afgelope naweek in die finaal van die Gemini Sangkompetisie deelgeneem. Hy het in die “Country”- en “Sound and Look”-kategorieë twee eerste plekke en ‘n tweede plek vir die “Musical”-kategorie behaal! Mooi so, Simon, en hou asseblief aan sing!
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










