Lana Janson het vroeër vanjaar by die “Junior Nationals” vir swem in Durban deelgeneem. Daar het sy brons medaljes vir 50 en 100m-borslag asook 4x100m “free relay” verower. Lana het ook vir die “Senior Nationals” gekwalifiseer, maar het nie deelgeneem nie, omdat sy op die hokkietoer na Holland toe was. Lana is tans besig om vir die “SA Short Course Championships” in Augustus voor te berei. Baie voorspoed, Lana!