Ro-Ann Fortuin van Hoërskool Robertson is gekies vir die Kaapse Wynland o/17-span wat teen 6 ander distrikte van Wes-Kaap aan die Interdistrikstoernooi in Wellington gaan deelneem. Die toernooi vind laaste naweek van die komende vakansie plaas.
Become a Sponsor










