)
Conspirito Nasionale Forte Rondte – Laerskool Westwood blink uit

Conspirito Nasionale Forte rondte. 🌟 Wessies wys hul ware staal! Laerskool Westwood, Boksburg, het weereens gewys waarom hulle as een van die mees talentvolle skole in die land beskou word!…

Eisteddfod Meriete Musiek Toekennings – Laerskool Truida Kestell

Eisteddfod Meriete Musiek Toekennings. Foto: Elizabeth van Staden (Afrikaans), Carli Appels (sang), Pieter van Aswegen (klavier), Anke van der Berg (Afrikaans), Zoë Maree (klavier) en Cobus van Aswegen (klavier) Laerskool…

Simon Steyn van Hoërskool DF Malan

Simon Steyn in Graad 9 het die afgelope naweek in die finaal van die Gemini Sangkompetisie deelgeneem. Hy het in die “Country”- en “Sound and Look”-kategorieë twee eerste plekke en…