Twee bekende DF-gesigte is tans te sien in die Kunstekaap-produksie, “The Sound of Music”! Barry Vorster (gr. 12) en Michiel Bester (oud-leerder) vorm deel van die geselskap van dié gesogte musiekblyspel. Moenie die kans om hulle in aksie te sien, misloop nie! Break a leg, manne!
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










