)

Ons is vreeslik trots op Dynamics – DF Malan se eie Glee-groep

Ons is vreeslik trots op Dynamics – DF Malan se eie Glee-groep. Hulle is uit duisende deelnemers aangewys as die algehele wenners van die Tygerberg Internasionale Eisteddfod se afdeling vir Musiek. Ons is besonders trots op die opofferings en al die harde werk wat hierdie groep begaafde leerders ingesit het om hierdie ongelooflike prestasie te behaal. Welgedaan, Dynamics!

Voor (v.l.n.r.): Franciska Griessel, Anneke Human, Danielle Brink, Cari Geyer, Sune Williams en Kayla Bloemhoff.

Agter (v.l.n.r.): Wouter Willemse, SP Grobbelaar, Jaydan Fritz, Eben Nel, Kian Britz en Heinrich Hanana.

Afwesig: Wilmar Niehaus, Margot Rothman en Marco Nagel.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal