)

Hoërskool Punt gholftoer

Die Punt-gholfspelers van Mosselbaai gaan die komende vakansie op ‘n gholftoer en sal onder andere ook plekke soos Sun City en die Hartbeespoortdam Snake & Animal Park besoek. Die span en personeel vlieg op 23 September vanaf George Lughawe en keer weer op Saterdag, 29 September terug.

Die span sal op gholfbane soos Magaliespark en Goldfields-Wes speel teen spanne van onder andere Hoërskool Jan Viljoen van Randfontein, Hoërskool Riebeeckrand van Randfontein, Hoërskool Florida in Roodepoort, Klerksdorp Hoërskool, Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp en Hoërskool Monument, ook van Krugersdorp.

Foto bo:  Agter vlnr: Mnr. G. Steinhobel, Malcolm Hamilton, Divan Oosthuizen, Estian Hobbs, Mnr. M. Pelser en Mnr. T. Marx

Voor vlnr: Ian Pautz, Wouter Dercksen en Reece Taljaard

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal