Interskole krieket. Hoërskool Bellville se o.14C krieketspan het kragte gemeet teen Hoërskool DF Malan se o.14C krieketspan in ‘n interskole krieket wedstryd.
DF Malan wen die loting en besluit om eerste te boul.
Bellville teken 108/2 aan na 15 boulbeurte.
Hoërskool Bellville se beste kolwers:
- Divan Thelander teken 42 lopies aan van 46 balle
- Janco Koekemoer teken 31 lopies aan van 40 balle
DF Malan teken 35/10 na 10.4 boulbeurte.
Hoërskool Bellville se beste boulers:
- Ryan Amraoui: 7 lopies en 3 paaltjies
- Johan Ellman: 3 lopies en 2 paaltjies
- Marco van der Merwe 6 lopies en 2 paaltjies
Bellville wen die wedstryd met 73 lopies.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.hsbellville.co.za/
Foto verskaf