Vrystaat Tweekamp kampioenskappe. Lohan Maree, Graad 4 leerder van Grey Kollege in Bloemfontein, het deelgeneem aan die Vrystaat Tweekamp kampioenskappe vir 0.11.
Hy verwerf ‘n Goue medalje met die eerste plek in sy ouderdomsgroep. Lohan is ook gekies om die Vrystaat Tweekamp span te verteenwoordig op die SA kampioenskappe wat 31 Maart plaasvind.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://greycollegeprimary.com/
Foto verskaf