Vlak 3 nasionale swemkampioenskappe. Lara Smith, Graad 10 leerder van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, het fantasties presteer in die vlak 3 nasionale swemkampioenskappe in Oos-Londen.
Uitslae behaal:
- 100 m-vryslag – 3de plek
- 100 m-rugslag – 1ste plek
- 100 m-vlinderslag – 3de plek
- 50 m-vryslag – 2de plek
- 50 m-vlinderslag – 3de plek
- 4 x 100 m-vryslag-aflos – 1ste plek
- 4 x 50 m-vryslag-aflos – 1ste plek
- 4 x 50 m-wisselslag-aflos – 7de plek
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








