Super 12 Krieket. Tydens die Super 12 Krieket wedstryde het Laerskool Randhart van Alberton, Gauteng, se o.11’s het teen Laerskool Saamtrek en Laerskool Helderkruin gespeel.
Die Ranties het 151/4 na 25 beurte behaal teen Laerskool Saamtrek.
Laerskool Randhart se beste kolwers:
- Colton Stewart – 62 lopies
- Matthew Connoway – 51 lopies
Beste boulers:
- Colton Stewart – 5 paaltjies vir 19 lopies
- Luan Venter – 2 paaltjies vir 16 lopies
Laerskool Randhart wen met 36 lopies.
In die o. 11’s se wedstryd teen Laerskool Helderkruin behaal die span ‘n telling van 116/10.
Ranties se beste kolwer:
- Jason Connoway – 16 lopies
Beste boulers:
- Jason Connoway – 4 paaltjies vir 8 lopies
- Matthew Connoway – 2 paaltjies vir 6 lopies
- Luan Venter – 3 paaltjies vir 13 lopies
Die Ranties wen met 22 lopies.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








