SASHOC o16 Nasionale Hokkietoernooi. Die WP seuns o16 B-Hokkiespan het in die finaal teen Mpumalanga gespeel. Die WP span het nie op hulle laat wag nie en wen Mpumalanga 3-1.
Die WP o16B Hokkiespan skuif ook nou op na die A-liga wat die oorwinning nog ‘n groter prestasie maak.
Geluk aan die Hoërskool Durbanville spelers en afrigters wat deel was van die WP wenspan:
- Noah Jansen (Meeste doele aangeteken in toernooi)
- Robin Pearton (Span Afrigter)
- Ricardo Voshol (Doelwagter)
- Jamie Christians (Span Bestuurder)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor









