)

Nicola Steyn van DF Malan

Gedurende die laaste kwartaal van 2017 het Nicola Steyn (graad 8) aan ‘n streekskompetisie, Talent Africa, deelgeneem. Dit is ‘n kompetisie vir die uitvoerende kunste (onder andere sang, dans, instrumente, drama en modelwerk). Tydens die langnaweek in April was sy in Port Elizabeth om die Wes-Kaap te verteenwoordig in sang en dans en het 5 silwer medaljes daar verwerf vir Sang (“Open” en “Pop”) sowel as Dans (“Lyrical” en Jazz).
Sy het aan die kompetisie deelgeneem, omdat dit vir haar ‘n lekker uitdaging is en omdat sy al vandat sy kan onthou, ‘n passie vir sing en dans het, sĆŖ sy.

Baie geluk, Nicola. Ons sien groot dinge aan die kom vir jou.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal