)

Uppies netball meet kragte teen Diamantveld

Hoƫrskool Upington se netbalspanne het Saterdag, 19 Mei kragte gemeet teen Diamantveld. Daar is 11 wedstryde gespeel waarvan Uppies 4 gewen, 2 gelykop gespeel het en 5 verloor het.

Die uitslae was as volg:

HU 0/14B verloor DHS 0/14B 7-18

wen DHS 0/14C 19-14

HU 0/15B verloor DHS 0/15B 9-28

gelyk DHS 0/15C 24 elk

0/17B wen DHS 0/16B 18-12

verloor DHS 0/19B 14-19

0/14A gelyk DHS 0/14A 16 elk

0/15A wen DHS 0/15A 20-15

0/17A verloor DHS 0/16A 22-25

wen DHS 0/17A 19-11

0/19A verloor DHS 0/19A 23-39

Foto 0/14A

Links van agter: Vivi Mbiza, LaRochelle Janse van Rensburg, Juf Milize Symington, Janneke Engels, Monique Lombard

Links van voor: Bea Engelbrecht, Uya Ncoko, Amukelani Majebele

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal