)

DF Malan Gholf 2018

Die gholfseisoen is verby en die DF-gholfers het ‘n baie goeie jaar agter die rug. Die eerste en tweede span het ongelukkig nie ‘n interskolewedstryd teen Bellville Hoërskool gehad nie, maar hulle het dit goed gedink om die magtige Paarl Gimnasium aan te pak. Die eerste span het 4½ teenoor Gimnasium se 1½ gewen. Die tweede span het met stableford punte, 66 punte teenoor Gimnasium se 58 punte gewen. Dit was ‘n baie suksesvolle interskole. 

Dan wil ons ook spog met ons tweede span wat deurgedring het na die liga-finale wat op 27 Augustus by Milnerton gholfbaan plaasvind. Hulle het eerste in die Noordelike-voorstede se C-afdeling geëindig. Hulle speel Maandag teen KDM Development om te kyk wie die nommer een posisie sal beklink. Ons hou styf duim vas vir julle! 

Die span is:
Voor (v.l.n.r.): Helgard Rautenbach, mnr. Mian Rossouw en Zacko Greeff (k).
Agter (v.l.n.r.): Anita Chen, Wihan Gaybba, André May en André Olivier.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal