Graad 12 Prysuitdeling 2024. Hoërskool DF Malan, Kaapstad, wil vandag graag ‘n bietjie spog met die besonderse leerders na afloop van ons Graad 12-prysuitdeling.
- Siegfried Visser: Ton van Tonderbeker, eerste klasposisie in graad 12
- Jenna Colyn: Danielle Henkert-trofee
- Kultuurtoekenning: Juan Visagie
- Jean du Plessis-trofee: Marné Nel
- Anya Human-trofee: Ethan van Jaarsveld
- Sport-erekleure: Chanté-Lee Jacobs (rugby), Jana Visser (bergfiets) en Megan Scholtz (landloop)
- Dienserekleure: Andrea van Wyk (noodhulp)


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








