)

Krieket: Uppies 0/15 vs Kenhardt 0/15

Uppies se O/15 krieketseisoen het Dinsdag, 23 Januarie, afgeslaan. Die 0/15 krieketspan het teen HoĆ«rskool Kenhardt gaan speel in Kenhardt. Ten spyte van die baie warm son, kon Uppies se 0/15 span nie vir ā€˜n beter begin van die seisoen gevra het nie. Uppies het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Die lopies het stadig maar seker meer geword en na hul 25 beurte teken Uppies ā€˜n goeie 168 lopies aan vir die verlies van 3 paaltjies. Uitblinkers met die kolf was Geo Engelbrecht met 57 lopies en Rique Slabbert met 28 lopies, beide nie uit nie.

Daarna het Kenhardt gaan kolf en Uppies het hul beperk tot slegs 68 lopies vir die verlies van 10 paaltjies, danksy skerp boul en veldwerk. Beste boulers vir die dag was Jaden Fortuin en Miguel Meintjies, elk met drie paaltjies. Uppies wen dus die wedstryd met 100 lopies.

Agter vlnr: Mnr SD Botes, GT Geldenhuys, Grannen Brand, Awie van der Westhuizen, Shaldon Cloete, Gideon Breedt, Janko Botma, John-Mark Solomon, Mnr SW Strauss.

Voor vlnr: Jaden Fortuin, Geo Engelbrecht, Beno Friedberg, Miguel Meintjies,Rique Slabbert.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal