)

o/15A Krieketspan – BVHS reken af met Hoërskool Witteberg

o/15A Krieketspan – Die o/15A krieketspan van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die 1ste span se voorbeeld gevolg. Hulle het ook afgereken met Hoërskool Witteberg.

Witteberg het eerste gekolf. Danksy ‘n goeie boulvertoning deur Vlag Janse van Rensburg (3/8 in 4 boulbeurte) en Heindré Serfontein (2/26 in 6 boulbeurte) word Witteberg uitgeboul vir 104 lopies.

Christiaan van der Sandt (29 lopies nie uit nie) en Vlag (27 lopies) se vennootskap van 56 het verseker dat die Trekkers die teiken suksesvol jaag met 7 paaltjies staande.

Baie geluk aan hierdie span, sowel as die afrigters, mnr. Christiaan Schoeman en mnr. Ruan Labuschagne. 

o/15A Span

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal