)

Ligbron Akademie se krieketspan maak skoonskip

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se eerste krieketspan het Woensdag, 7 Februarie 2018, teen Beacon College van Malelane ‘n Pro 20 krieketwedstryd op Ligbron se tuisveld gespeel.

Ligbron het die loot gewen en besluit om eerste te boul. Die Liggies het goeie boulwerk  opgelewer met Ebrahim Timol wat 3 paaltjies vir geen lopies in 2boulbeurte geneem het en Mark Niebuhr wat 3 paaltjies vir 7 lopies in 3boulbeurte geneem.

Hierdie goeie boulwerk het Beacon College beperk het tot slegs 41 lopies.  Ligbron se kolwers het Beacon College se telling in die 6de boulbeurt verby gegaan met Hanco Bakker wat 16 lopies nie uit nie aangeteken het, Hendrico Jooste wat 6 lopies nie uit nie aangeteken het en Ruben Herbst wat 11 lopies aangeteken het.

Ligbron wen die wedstryd met 9 paaltjies.

Foto heel bo en links:  Mark Niebuhr

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal