Vereeniging Gimnasuim se 1ste krieketspan het Saterdag, 3 Februarie 2018, Overkruin van Pretoria met 73 lopies gewen.
Twee van Gimmies se kolwers het honderd-talle geslaan. Edwin Bronkhorst  101 lopies van 120 balle en
Franco Nieman 106* (nie uit nie) van 124 balle.
Gimmies rock!!