)
Hoofleiers 2024/2025 – Vereeniging Gimnasium

Hoofleiers 2024/2025. Foto: Danica Labuschagne en Duncan Scheun Vereeniging Gimnasium het hul hoofleiers vir 2024/2025 bekend gestel: “Before you are a leader, success is all about growing yourself. When you…

SA Rhino Hokkie – Vereeniging Gimnasium leerders in span

SA Rhino Hokkie. Drie leerders van Vereeniging Gimnasium, Eckhard, Henno en Lesego, onderneem gedurende die Desember vakansie ‘n toer saam met die SA Rhino Hokkie span na Ierland. Meer skolenuus:…

Gimmieraad vir 2019/ 2020 aangewys

Gedurende die Inklokseremonie vanoggend, is die nuwe raad van Vereeniging Gimnasium ‘ingeklok’. Gimmies wens elkeen van die leiers sterkte toe vir hul jaar as leiers van Vereeniging Gimnasium! -Leierskap is…

Vereeniging Gimnasium Hoofleiers vir 2019/2020

Gedurende die Hoofleierseremonie vanoggend is die hoofleiers en onderhoofleiers van Vereeniging Gimnasium aangewys! Hoofdogter: Michelle Stoffberg Hoofseun: TJ Kleynhans Onderhoofdogters: Anna-Marie Ellis & Rache Viviers Onderhoofseuns: Henro Verhoef & Edre…

Vereeniging Gimnasium Junior Fast 5 by Gauteng Kampioenskappe

Vereeniging Gimnasium wens hul oulike Junior Fast 5 span baie sterkte toe vir die naweek. Hulle neem deel aan die Gauteng Kampioenskappe. #GimmiesAllTheWay

Vereeniging Gimnasium Skaak

Vlnr:  Mnr. Jaco Fourie, Stefan Willemse, Henrikus Viljoen, JP Reichert, Mariska Jansen, Aspen Willemse, Jacques Cronjé.   Vereeniging Gimnasium se O/15 skaakspan het 3de geëindig by die D7 Skaak Hoërskoolliga.…

Vereeniging Gimnasium Hokkie Dogters

  Vereeniging Gimnasium wens hul hokkie-dogters geluk met die verskeie spanne waarin hulle opgeneem is. 0/14 Rhino week: Lilo Mokoloko 0/16 Rhino week: Bianca leech, Megan Hatthing, Xanthe le Roux,…

Vereeniging Gimnasium Rugbyspelers presteer

Vereeniging Gimnasium is trots op hul rugbyspelers wat ingesluit is by verskeie spanne. 0/14 Bokkieweek: Ruan van Vuuren, Michael Lubbe, Marco Steyn, Juan Stols, Ryan Thompson, Brendan Mocke, Neville Swanepoel, Jaco…

Vereeniging Gimnasium o/14 hokkiespan presteer

Vereeniging Gimnasium se o/14 hokkiespan het die span van Hoërskool Jeugland, Kemptonpark,1 – 0 gewen in die finaal. Baie geluk Gimmies!

Vereeniging Gimnasium atlete na SA Atletiekkampioenskappe

Vereeniging Gimnasium wens die Gimmies-atlete sterkte toe. Shikira Gebhardt en Jason Bowers neem aan die SA Atletiekkampioenskappe deel vanaf 20 tot 23 Maart in Port Elizabeth. Foto: Shikira Gebhardt –…

Vereeniging Gimnasium kultuur

Gimmies het onlangs die lewe gevier deur ‘n kaleidoskoop van kleur. Baie dankie aan elke leerder, onderwyser en ouer wat van die sangfees ‘n reuse sukses gemaak het. Spesiale dank…

Dank aan Gimmieraad 2018

Dankie aan Vereeniging Gimnasium se Gimmieraag 2018 vir die rigting wat jul deur voorbeeld vir die skool gegee het. Jul betrokkenheid in die skool op akademiese en sportgebied was en…

Vereeniging Gimnasium tennis

Gimmies het die naweek van 20 Oktober, onder leiding van Mev Irene Pretorius, ‘n interne rondomtalie tennis toernooi aangebied. Die wenners was as volg: 1ste Franco Nieman 2de Jeandre Booysen…

Gimmies rugbyspeler verkies tot Bokkieweek o/14 Nasionale span

Xavier Nel van Vereeniging Gimnasium is verkies vir die Bokkieweek o/14 Nasionale rugbyspan wat die vakansie in Namibie en Botswana gespeel het. Baie geluk, Xavier!

Vereeniging Gimnasium rugbyspelers in Bokkie o/17 Nasionale span

Edward Mckenzie en Jan-Carel De Beer is verkies vir die bokkieweek 0/17 nasionale span. Hierdie 2 seuns het gedurende die vakansie na Rusland getoer waartydens hulle teen die nasionale o/21…

Vereeniging Gimnasium krieketspeler gekies vir Gauteng o/19 B-span

JP Coetzee van Vereeniging Gimnasium het gedurende die vakansie vir Vaaldriehoek aan die o/19 Gauteng Krieket-proewe deelgeneem. Hy is daarna verkies vir die Gauteng o/19B krieketspan. Die Gimmies is trots…

Vereeniging Gimnasium atleet presteer in landloop

Jason Bowers van Vereeniging Gimnasium het ‘n 2de plek behaal by die SA’s Landloop Kampioenskappe. Baie geluk Jason jy maak Gimmies trots.

Vereeniging Gimnasium netbalspeler presteer

Shikira Gebhardt van Vereeniging Gimnasium is verkies tot die Bokkieweek Nasionale Snelbal o/15 Presidentspan. Baie geluk Shikira Gimmies is trots op jou.

Gimmies se Cheerleaders Tekkiefees 2018 wenners

Gimmies se Cheerleaders Tekkiefees 2018 wenners. Vereeniging Gimnasium se “Cheerleaders” is gekroon as wenners van die Tekkiefees 2018. Al die Gimmies is trots op hulle!

Vereeniging Gimnasium se TEKKIEFEES 2018 groot sukses

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Gimmies se Tekkiefees 2018 was ‘n reuse-sukses. Die organiseerders wil graag al die helpers bedank.   [/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”17430,17431″ posts_number=”2″ zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” show_title_and_caption=”off” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Vereeniging Gimnasium o/17 7’s rugby presteer

Gimmies se o/17 sewes rugby het ‘n 5 de plek behaal tydens die Valke 7’s toernooi. Die o/15’s het ‘n 7de plek behaal van 16 skole. Wel gedaan aan hierdie…

Vereeniging Gimnasium skitter by Fast 5 netbal

Gimmies se Junior Fast 5 netbal gaan deur na die Gauteng-kampioenskappe. Baie sterkte meisies en Juf. Melissa ons hou duime vas vir julle.

Vereeniging Gimnasium krieket

Gimmies se 2de krieketspan maak dit 2 uit 2.

Vereeniging Gimnasium o/19 Netbal Sedibeng Ligawenners

Vereeniging Gimnasium se o/19A netbal dogters is die Sedibeng Ligawenners.

Vereeniging Gimnasium hokkie o/16 Ligawenners

Vereeniging Gimnasium se o/16 hokkie seuns is die Sedibeng Ligawenners.

Gimmies Geesweek!

Vereening Gimnasium vier hul Geesweek.  Sien datums en inligting hieronder:

Top 15 atlete bekendgestel

Die 15 Top-atlete (dogter en seuns) van Vereeniging Gimnasium is onlangs bekendgestel.

Gimmies presteer op die krieketveld teen Overkruin Pretoria

Vereeniging Gimnasuim se 1ste krieketspan het Saterdag, 3 Februarie 2018, Overkruin van Pretoria met

Sedibeng East District Sports Awards

Die volgende atletiek-toekennings is aan Vereeniging Gimnasium gemaak:

Gimmies leerlinge presteer op sportgebied

Vereeniging Gimnasium se atlete het Saterdag, 3 Februarie 2017, goed presteer op die atletiekveld. Die

Veldfliek – 15 Februarie 2018

Vereeniging Gimnasium bied aan:  Veldfliek, Donderdag 15 Februarie 2018 vanaf 19:00. 

Afrikaans is Groot in samewerking met Refentse

Vereeniging Gimnasium het Afrilaans is Groot aangebied in samewerking met Refentse. 

Vereeniging Gimnasium hou Tekkiefees 8 tot 9 Sep 2017

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]