Edward Mckenzie en Jan-Carel De Beer is verkies vir die bokkieweek 0/17 nasionale span.
Hierdie 2 seuns het gedurende die vakansie na Rusland getoer waartydens hulle teen die nasionale o/21 span van Rusland gespeel het. Die Bokkies het die span van Rusland met 35 – 7 gewen.
Baie geluk mapana en Jk julle maak Gimmies trots!