Gedurende die Inklokseremonie vanoggend, is die nuwe raad van Vereeniging Gimnasium ‘ingeklok’.
Gimmies wens elkeen van die leiers sterkte toe vir hul jaar as leiers van Vereeniging Gimnasium!
-Leierskap is die eienskap om visie in werklikheid te verander –