)

Dank aan Gimmieraad 2018

Dankie aan Vereeniging Gimnasium se Gimmieraag 2018 vir die rigting wat jul deur voorbeeld vir die skool gegee het.

Jul betrokkenheid in die skool op akademiese en sportgebied was en is ‘n voorbeeld wat WARE rigting kan aandui en daarom wil ons graag dankies sê vanaf die skool se kant af, vir die naam en aanwysingsbordjies.

Dankie vir die bydra om die skoolterrein ‘n netjieser en meer gebruikersvriendelike terrein te maak.

Dankie aan Me. Melanie Brummer en Mnr. Herman Brummer vir die hulp en beplanning van die projek.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal