)

2018 Rugby toekenningsfunksie – HS Strand

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″]

V.L.N.R: Mnr. D. Kotze (Afrigter), Zanten Nolan (O/19A voorspeler van die jaar), Gunter Mohr (Spelers se speler van die jaar), Mnr. K. Van der Merwe (afrigter), Johann Loots (Beste sportmangees)

[/et_pb_text][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″]

2018 se rugbytoekenningsfunksie was, soos elke jaar, ā€˜n besondere gebeurtenis, waar rugbyspelers Ā vir hul uitsonderlike prestasies beloon is.

Daar is wel twee prestasies wat Hoërskool Strand se naam hoog hou en dit is die deelname van Tumelo Moremi aan die Akademiese week waar hy die Westelike Provinsie se 15-tal,  wat in die Paarl deelgeneem het, gehaal het.

Die ander prestasie is Viagne Venter met die insluiting aan die sogenaamde WP – green squad .

Die volgende spelers het toekennings ontvang:

O/14A
Beste vordering Tiaan Absolom
Beste voorspeler Aasief Standaar
Beste agterspeler Donovan Brooks
O/14B
Beste vordering WaldrĆØ Kotze
Beste voorspeler Rico Jonker
Beste agterspeler Thabiso Makheta
O/15A
Beste vordering Gerhard Brits
Beste voorspeler Chrisjan Veldhuyzen van Zanten
Beste agterspeler Nico van der Watt
O/16A
Beste vordering Jason Davids
Beste voorspeler Timon Momberg
Beste agterspeler Keenan Carlse
O/16B
Beste vordering Lee-Roy Kwaramba
Beste voorspeler Dewan Willemse
Beste agterspeler Xavier Erasmus
3de SPAN
Beste vordering Devan Viljoen
Beste voorspeler Tyrese Baadjies
Beste agterspeler Lyle Brown
2de SPAN
Beste vordering Reuben Venter
Beste voorspeler Oren Renoster
Beste agterspeler Wian van Deventer
1STE SPAN
De Villiers Dumas 0/19 wisseltrofee vir

(Beste sportmangees)

Johann Loots
DJ de Villiers-trofee

(Spelers se beste speler)

Gunter Mƶhr
Pieter Lombaard-trofee

(Meeste toewyding)

Mauritz Swart
Faasen-trofee vir:

(Vordering in rugby (voorspelers)

Kallie Freemantle
Bosman-Trofee vir:

(Vordering in rugby (agterspelers)

Gershon September
O/14-speler van die jaar Tashreeq Moller
O/15-speler van die jaar Christo Le Roux
0/16-speler van die jaar Henco Viljoen
O/19 -speler van die jaar Tumelo Moremi

HoĆ«rskool Strand se rugby het vanjaar ā€˜n nuwe tradisie begin wat CAPS genoem word. Dit werk soos volg:

Elke speler mag geen oefeninge misloop nie en moet ook in die beginspan van elke A-span ingesluit wees. Wanneer ā€˜n speler ā€˜n oefening misloop of hy is in ā€˜n wedstryd nie meer in die beginspan nie, dan verloor hy al sy CAPS. Wanneer ā€˜n speler siek of beseer is, moet hy nog steeds by die oefening teenwoordig wees om sodoende nie sy CAPS te verloor nie. As gevolg daarvan kon elke span en elke afrigter met oortuiging sĆŖ dat die spelers in groot getalle opgedaag het. Daar is van die seuns wat volgende jaar aangaan met hul CAPS. Van die O/19 seuns soos Mauritz Swart staan op ā€˜n uitsonderlike 19 CAPS. Dit wil sĆŖ dat Mauritz vir 19 wedstryde begin het en ook vir die hele jaar nie ā€˜n oefening misgeloop nie.

 

Die volgende seuns het in hul onderskeie spanne 10 CAPS vir 2018 ontvang:

O/14

Albert Malan

John Germishuys

Tasreeq Molle

Rprins Kruger

Aasief Standaar

Tiaan Absolom

Thabiso Makheta

Donovan Brooks

Zian PietersĀ 

O/15

Christo le RouxĀ 

O/16

JASON DAVIDS

Stefan Naude

Michael Phillips

Rico Thiart

Sybrand Vermeulen

Albert Van TonderĀ 

2DE SPAN

Oren Renoster

Reuben Venter

Campbell StuarttĀ 

1STE SPAN

Christiaan Goosen

Dowayne Swarts

Dylan De Witt

Gershon September

Gunter Mƶhr

Hackuum Jansen

Johann Loots

Kallie Freemantle

Lian Carpenter

Tumelo Moremi

Zanten Nolan

Mauritz Swart

[/et_pb_text][et_pb_image _builder_version=”3.12.2″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/10/O14-spelers-wat-10-CAPS-ontvang.jpg” /][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″]

O/14 spelers wat 10 CAPS ontvang

V.L.N.R: Albert Malan, John Germishuys, Tashreeq Moller, Aasief Standaar, Zian Pieterse, Tiaan Absolom, Thabiso Makheta, Donovan Brooks

[/et_pb_text][et_pb_image _builder_version=”3.12.2″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/10/Gunter-Mohr-Johann-Loots.png” /][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″]

Gunter Mohr, Johann Loots

[/et_pb_text][et_pb_image _builder_version=”3.12.2″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/10/Henco-Viljoen-–-O16-rugby-speler-van-die-jaar.png” /][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″]

Henco Viljoen – O/16 rugby speler van die jaar

[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”17988″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal