Die wedstryd tussen HS Punt teen Sao Bras is op Vrydag, 2 Februarie 2018 gespeel. Punt wen die loot en besluit om te kolf. HSP teken 150 aan.
Reece Taljaard teken 75 lopies van 27 balle aan.
Sao Bras teken 141 vir 9 aan.
Punt wen met 9 lopies.
Adriane Golden vat 5 paaltjies vir 27 lopies.
Links na regs: Adriane Golden en Reece Taljaard