Op Saterdag, 13 Oktober 2018, het Hoƫrskool Ermelo se o/15A-krieketspan teen Hoƫrskool Bergvlam van Nelspruit in die Mpumalanga semi-finaal gespeel. Danie Theron (kaptein) het die loot gewen en besluit om eerste veldwerk te doen. Bergvlam het in 32 beurte 115 lopies aangeteken. Uitblinkers met die boulwerk was: Arend Fourie (5 paaltjies), Danie Theron (3 paaltjies), Wian Swart en CornƩ Janse van Rensburg elkeen een paaltjie.
In reĆ«nweer het CornĆ© Janse van Rensburg die nodige lopies met ān puik vier afgesluit. Die Erries het in slegs 29 beurte 118 lopies aangeteken. Danie Theron behaal 40 lopies en CornĆ© Janse van Rensburg behaal 24 lopies. Marco Ferreira, Juan-Paul Labuschagne en CornĆ© Janse van Rensburg het elkeen ān reuse ses geslaan wat die skare laat juig het.
Die Erries se o/15A-krieketspan wen Hoƫrskool Bergvlam met twee paaltjies en is deur na die Mpumalanga-finaal wat op Saterdag 20 Oktober plaasvind. Alle sterkte word aan die span toegewens. Hou die Erries se naam hoog!
Op die foto bo:
(Voor, v.l.n.r.):Ā GĆ¼nther Badenhorst, Isreal Hayns, Zimri BĆ¼chling, Christiaan Arnoldi, Arend Fourie en Wian Swart.
(Agter, v.l.n.r): Herman Labuschagne (afrigter), Danie Theron (kaptein), Juan-Paul Labuschagne, CornƩ J.v. Rensburg, Marco Ferreira, Tiaan Grobler en Vincent Sonnekus (afrigter).