Op Saterdag, 13 Oktober, het VandrƩ Swart, graad 12-leerder van Hoƫrskool Ermelo, aan die Nasionale Radikale Redenaarskompetisie te Hoƫrskool Garsfontein in Pretoria deelgeneem.
VandrĆ© het deelgeneem aan die onvoorbereide lees in poĆ«sie in Afrikaans. Hy het uitstekend presteer en ān tweede plek behaal.
Baie geluk, VandrƩ!
Die Erries is besonder trots op jou!