)

EHS Graad 12-Lewenswetenskappe uitstappie na Maropeng

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]

Op Woensdag, 10 Oktober, het al die Lewenswetenskapleerders van Hoërskool Ermelo, vroegoggend op die bus geklim om ‘n baie leersame en aangename dag by Maropeng “The Cradle of Life” deur te bring.

Daar aangekom, het die Erries eers die indrukwekkende uitstallings van skedels wat opgegrawe is en standbeelde besigtig en toe diep in die grond in die Sterkfonteingrotte gaan klouter en klim. Daar het die leerders pragtige dolomietgesteentes, stalagtiete en stalagmiete gesien blink.

The guide showed us where the famous fossil skeletons of Mrs. Ples and Little Foot were discovered. Next, the Visitor’s Centre and Exhibition blew us away!

An exhibition of the fossil “Lucy”, a boat ride through time, interactive stations and many beautiful, contemporary exhibitions of fossils, statues and artworks related to evolution, made the facts in our syllabus come alive.

Werklik ‘n baie leersame, interaktiewe, opvoedkundige uitstappie wat die hoogtepunt van Graad 12’s-lewenswetenskap-leerders se jaar is!

[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”19098,19099,19100″ posts_number=”3″ show_title_and_caption=”off” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal