)

Erries speel tennis deur die nag

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]

Hoërskool Ermelo het op Vrydag, 12 Oktober, ‘n tennis-deurnag gehou. Dit het begin op Vrydagaand om 18:00 en die deelnemers het volhard tot Saterdagoggend 06:00!

Oud en jonk was daar – van EHS-tennisspelers, ouers en oud-Errie-tennisspelers, onderwysers en selfs voornemende Erries wat tussen die reënbuie gespeel, of kom ondersteun het.

Deur die nag is daar gesellig gekuier met ‘n vuurtjie waarop wors gebraai is. Almal het, ten spyte van die koue, nat weer, ‘n worsbroodjie saam met die kuier geniet.

Elke uur is geborg of uitgekoop deur weldoeners vir EHS-Tennis om die bane op te gradeer.

Dankie aan elke ouer, leerder, onderwyser en lid van die gemeenskap wat die Erries met hierdie inisiatief ondersteun het.

Aan God al die eer vir die suksesvolle aand.

 

[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”19104,19103″ posts_number=”2″ show_title_and_caption=”off” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal