)

Cradock Hoërskool besig op krieketveld

Die eerste krieketspan van Hoërskool Cradock het van 12-14 Oktober 2017 deelgeneem aan die Despatch Pro 20 toernooi.  Die span is deur Mnre. Dirk Cornje en Hansie Diedericks vergesel.

Gemengde welslae is behaal in wedstryde teen John Walter, Port Rex, Despatch en Hoërskool Grens.  Ryan Gowar speel ‘n goeie beurt teen John Walter en teken 42 onoorwonne lopies aan wat verseker dat die Kwaggas hierdie wedstryd met 7 paaltjies wen.  Siphe Nofukuka blink uit met die bal en neem met uitstekende boulwerk vyf paaltjies in die wedstryd teen Port Rex.  CHS verloor ongelukkig die kragmeting met een paaltjie.  In die wedstryd teen Hoërskool Grens kolf Patrick Lord bestendig en teken 22 onoorwonne lopies aan.

Die Kwaggas was baie kompeterend teen beide Despatch en Hoërskool Grens.  Raymond Tom blink uit as kolwer tydens die toernooi. Baie geluk aan hierdie spelers met hulle goeie vertonings, ons sien uit na die vordering van hierdie baie jong span.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal