)

Hoërskool Outeniqua spog met die volgende pryswenners van die Jong Musikante Kompetisie:

Marize Gouws       Beste senior fluit

Kerwin Albertus     Beste saksofoon en Eerste senior wenner

Mia Moore            Beste Klassieke vokale solis

Hierdie drie leerders tesame met dié op die foto wen ook die beker vir beste senior ensemble (in dié geval vokaal o.l.v. Me. Lynette Petersen).

Agter v.l.n.r. Tasje Zeman; Nicolé Stoffberg; Bevan Wright; Luanke Pieters; Marnus van Dyk; Ben van Niekerk

Middel         Mia Vosloo; Annika van Santen; Yzanne Potgieter; Karien Herbst; Eckardt Muller; Lee Miller; Dian Swanepoel

Voor            Franco Engelbrecht; Mia Moore; Tinus Botes; Elizma Beyleveld; Marize Gouws; Ian Grobler; Kerwin Albertus

Afwesig:      Anke van der Schyff; Elisa Barnardo; Zané Smidt; Nadeane Maritz; Anneke Coetzee; Jacques Voigt

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal