Hoërskool Outeniqua spog met die volgende pryswenners van die Jong Musikante Kompetisie:
Marize Gouws    Beste senior fluit Kerwin Albertus    Beste saksofoon en Eerste senior wenner Mia Moore           Beste Klassieke vokale solis Hierdie drie leerders tesame met dié op die…








