Louise Kemp, gr 9 leerder van Hoërskool Florida is opgeneem in die ‘Renegades Cricket Academy” span wat in Desember 2018 in Indië gaan toer. As voorbereiding gaan die span aan ? “Winter Cricket League”, asook die “Wanderers T10 Ladies Tournament” deelneem. Baie geluk, Louise!
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










