)
Hoërskool Florida onderwysers reg vir Matrieks

Die Florrie-onnies is gereed vir die eerste dag van skool saam met die matrieks tydens die covid-19. Sien julle Maandag!

Hoërskool Florida lewer ‘n wenner op: Quinne brown

Schools That Rock publiseer kort berigte van ‘n aantal oud-leerders van skole  op ons Facebook en Webtuiste. Hoërskool Florida, Gauteng, is bekend daarvoor dat hul oud-leerders, na skool, hul merk in…

Hoërskool Florida verwelkom nuwe personeel

Agter vlnr: Pieter Jordaan (Fiesiese Wetenskappe en Wiskunde), Morne Strydom (Engels en EBW), Dian Wilsenach (Toerisme, Geografie en SW) en Anton Bouwer (Afrikaans) Voor vlnr: Carina Steenkamp (EBW en Biologie),…

Hoërskool Florida Fietsryers presteer by GCXO wedren te Thaba Trails

Vlnr: Joshua Smuts en Ben Carpenter Hoërskool Florida fietsryers, Joshua Smuts (gr. 12), Ben Carpenter (gr. 9)  Jessica De Villiers (Tuisonderrig) en JD de Villiers (Tuisonderrig) het  Saterdag, 14 Maart,…

Hoërskool Florida skuts na die SANSSU-proewe vir ? SA-skolespan

Agter vlnr: Ethan Pentz en Ethan Kirstein Voor vlnr: Jaco Horak en Monique van Wyk  Baie geluk aan Jaco Horak,  Monique van Wyk en Ethan Pentz van Hoërskool Florida, wat…

Hoërskool Florida Atlete onder Top-20 in Gauteng

Agter vlnr:  Natasha Botes (20ste in Gauteng Do/15 3000m), Alicia Morton (6de in Gauteng Do/19 Gewigstoot en 8ste in Gauteng Do/19 Diskus) en Megan McMahon (15de in Gauteng Do/15 800m) Voor vlnr: Sadene Cassels (200m…

Hoërskool Florida Swemmers presteer by Midmar myl

Voor vlnr: Dana Janse van Vuuren en Mia Janse van Vuuren Agter vlnr: Simone van Staden, Daniella van Staden en Keagan Olivier Die eerste Midmar myl is in 1974 geswem,…

Hoërskool Florida MTB span Bergfiets

Agter vlnr: Joshua Bouwer, Juan Prinsloo, Piet Swanepoel, Maggie Taute, Ben Carpenter en Alex de Clercq  Voor vlnr: Dawie Coetzee, Albert Oosthuizen, Joshua Smuts, Xavier Barnard, Ethan Ross, Frederic van…

Hoërskool Florida Atletiek

Voor vlnr: Shanique Volschenk en Mareli Theart  Agter vlnr: Klariska van Straten en  Alicia Morton  (Afwesig: Kyle Grobler) Hoërskool Florida is baie trots op hul atlete se deelname die naweek by…

Hoërskool Florida 2019 Matriekklas-uitblinkers

Hoërskool Florida wens elke matriekleerder wat Florries se hart trots gemaak het met hul uitstekende uitslae hartlik geluk. Jaco Ferreira het 9A’s behaal! Dalann Holz, Lehan Kloppers en Caitlyn Oelofse…

Hoërskool Florida skitter by toekennings van Distrik D12, Johannesburg-Wes

Hoërskool Florida het uitgeblink by die jaarlikse toekennings van Distrik D12, Johannesburg-Wes. Die skool stap weg met die volgende toekennings: Aliesha Theron – Afrigter van die jaar. Di Woolley –…

Hoërskool Florida Skut presteer by SAARA se SA-kampioenskappe

Nadine Nel Baie geluk aan Nadine Nel (gr. 11) van Hoërskool Florida wat die afgelope vakansie aan SAARA se SA-kampioenskappe in Kaapstad deelgeneem het. Nadine skiet twee volkaarte op lê…

Hoërskool Florida skut skitter by SAARA se SA-kampioenskappe

Caitlin Oelofse Olimpies Dames- O/20 afdeling.   Hiermee kwalifiseer sy om aan die dames-finaal deel te neem waar die top 8 skuts in die land meeding vir die titel van “10M…

Hoërskool Florida Ruiter presteer by SANESSA SA-kampioenskappe

Kayla van Zyl Baie geluk aan Kayla van Zyl (gr. 11) Hoërskool Florida wat gedurende die vakansie aan die SANESSA perdry SA-kampioenskappe deelgeneem het.  Sy verwerf ? eerste plek, vierde…

Hoërskool Florida Netbalspeler presteer

Claudia Aggenbacht Baie geluk aan Claudia Aggenbacht (gr. 12) van Hoërskool Florida, wat tydens die Gauteng Netbal toekenningsaand aangewys is as “Secondary School Player of the Year”!! Baie geluk, Claudia!…

Hoërskool Florida leerder skitter by Roodepoort Dance Festival

Andrea de Lange   Andrea de Lange (gr. 9) van Hoërskool Florida het in September aan die Roodepoort Dance Festival deelgeneem. Sy verwerf drie goue medaljes vir haar moderne danse asook…

Hoërskool Florida leerder presteer by Global Dance Supreme SA

Juandré Gonsalves, graad 8H leerder van Hoërskool Florida het Donderdag aan die Global Dance Supreme South Africa deelgeneem by Walter Sisulu Saal, Randburg. Hy was deel van die Legion Boys…

Hoërskool Florida Matriekafskeid 2019

Hoërskool Florida het hul 2019 matriekafskeid met swier en elegansie aangebied!                      

Hoërskool Florida gimnas presteer by Vroue Artistiese gimnastiek

Mareli Theart, gr.10 leerder van Hoërskool Florida, het drie brons en een silwer medalje verower op 16 Augustus vir Vroue Artistiese gimnastiek (Olimpies Intreevlak). Sy verower ? algehele derde plek in…

Hoërskool Florida matrieks bederf deur SBL

Florrie Matrieks 2019 is Dinsdag, tydens hul laaste skooldag voor die Rekordeksamen, bederf deur die SBL met ‘n geskenkie….. “Sterkte julle!!! Onthou jou sukses lê nou in jou hande!! Lekker…

Florrie-gimnaste presteer Olipies Intreevlak

Baie geluk aan die Florrie-uitblinkers, Mareli en Janrie Theart. Mareli, gr 10, het op ‘n vlak van Olipies Intreevlak presteer met 5 goue medaljes. Sy verwerf ook haar Sentraal Gauteng…

Florrie Idols

Dit was ‘n aand van skitterende talent en puik klank en beligting. Die veertien Florrie Idols was weereens ‘n reuse sukses. Alhoewel al 15 deelnemers wenners in hul eie reg…

Hoërskool Florida leerder presteer in Kickboxing

Nicole le Roux van Florries is gekies vir die nastionale span vir kickboxing nadat sy by Oudtshoorn deelgeneem het aan die SA kickboxing kampioenskappe. Nicole was vanaf 31 Mei tot…

Hoërskool Florida leerders in Johannesburg-Wes Krieketspanne

Baie geluk aan Duan Labuschagne (0/15), Rujaun Scheepers (0/19), Marshelle van Antwerpen (0/19), Marnus le Roux (0/19) en Denzel Masete (0/19) wat gekies is vir die Johannesburg-Wes Krieketspanne.

Hoërskool Florida leerder presteer by Dans Kampioenskap

Demi Schroder, gr 8 leerder van Hoërskool Florida, het op Saterdag, 8 Junie deelgeneem aan die “South African Dance Teachers Association” (SADTA) se “Winter Dance Championships” in Kemptonpark waar sy…

HOËRSKOOL FLORIDA GOUE LEEUS RUGBY

Hoërskool Florida is trots op MacNeal Lawak, 0/16 Goue Leeus Akademie, Johan Erasmus Spanbestuurder 0/18 Goue Leeus Akademie en Chade Delport 0/18 Goue Leeus Akademie span.

Hoërskool Florida leerder neem deel aan Talent America

Juandré Visser van Florries, het saam met die SA span in New York aan Talent America deelgeneem. Hy het die 2de plek met ‘n ongedramatiseerde gedig ingepalm en ‘runner-up’ met…

Florries leerder presteer in sang

Simoné van Staden (gr. 10) in Hoërskool Florida, het haar Royal Schools graad 5 eksterne sang-eksamen met lof geslaag! Baie geluk, Simoné.

Florrie presteer by Afrika Kontinentale Stoei-kampioenskap

Morné Pretorius (gr. 11) van Hoërskool Florida, het reeds in Maart 2019 Suid-Afrika verteenwoordig by die Afrika Kontinentale Stoei-kampioenskap in Tunisië en Europa. Hy verwerf tydens die Junie-vakansie vir die…

Hoërskool Florida leerder presteer by SA Judo-ope kampioenskappe

Ruan Delport (Gr. 10) in Hoërskool Florida, het vanaf 30 Junie tot 4 Julie aan die SA Judo-ope kampioenskappe te Emerald Casino in Vanderbijlpark deelgeneem het. Ruan verower ‘n brons…

Hoërskool Florida leerder presteer by Varswater Oewer Hengel

Johan van Heerden (Gr. 11) van Florries, behaal ? eerste plek vir “Kol en Vergooi” tydens die Varswater Oewer Hengel Vereniging se Sentraal Noord-Wes Kampioenskappe op Satderdag, 8 Junie. Baie…

Florrie skitter by “Arnold’s Classic Kickboxing”- Kampioenskappe

Nicole le Roux (Gr. 11) van Hoërskool Florida, het op 19 Mei twee goue medaljes verwerf by die “Arnold’s Classic Kickboxing”- kampioenskappe. Baie geluk, Nicole!

Hoërskool Florida leerder presteer by D12-skaakkampioenskappe

Hoërskool Florida is baie trots op Suné Toerien (Gr. 10) wat agste geëindig het tydens die D12-kaakkampioenskappe. Sy het ook deurgedring na die National Schools Summer Games en het tydens…

Florries presteer by Nasionale Netbaltoernooi

Tydens die Nasionale netbaltoernooi te Hoërskool EG Jansen, het Hoërskool Florida baie goed presteer. Raquel Njela (Gr 9) ontvang ‘n goue spanmedalje, Crystal-Leigh Schaper (Gr 8) ontvang ‘n silwer spanmedalje…

HOËRSKOOL FLORIDA BY NOORD-GAUTENG SKYFSKIETLIGA

In ‘n mini-SA’s oor drie dae te Hartebeespoort het 29 pistoolskuts en 217 geweer-skuts skouer aan skouer deelgeneem aan 2x 3P en 1x 10M aflos om ‘n groot totaal van…

Hoërskool Florida skuts presteer by SAARA OVL ope

Caitlin Oelofse, Nadine Nel en Johan van Heerden het op 14 en 15 Junie aan SAARA se OVL ope te Vanderbijlpark deelgeneem. Caitlin het ‘n goue medalje vir die 10M-olimpies…

HOËRSKOOL FLORIDA LEERDERS SKITTER BY ATKV-REDENAARS

Baie geluk aan Caitlin Oelofse (gr. 12) en Ethan Kirstein (gr. 10), Danika van der Walt (gr. 12), Ilje Wiid (gr. 9) en Jeandré Visser (gr. 8) wat deurgedring het na…

Hoërskool Florida verwelkom nuwe adjunkhoof en onderwyseres

Hoërskool Florida verwelkom hul nuwe adjunkhoof, me. Ronelle Nell. Hoërskool Florida is baie opgewonde dat sy by hulle aansluit om haar kundigheid op vele terreine met hulle te deel. Florida vertrou…

Florida Hoërskool se skaakspelers gelykop teen Trinity House

Ons skaakspelers het op Woensdag, 10 April 2019 teen Trinity House gelykop gespeel (8 elk). Dit was uitstekende wedstryde en elke speler het sy/haar beste gegee. Op Saterdag, 13 April…

Die NWU-finaal het op 12 en 13 April 2019 by Dr. Malan plaasgevind

Die 0/15A rugby span het vir ‘n tweede maal agtermekaar die PUK reeks gewen deur Birchleigh te kafdraf 52-7 Foto VLNR Agter – Waldo Sequira, Christo Mostert, Abraham Claasen, Duan…

Florrie leerders het deel geneem aan “94.2 Off The Beat and Track”

Baie dankie aan ons leerders wat op Saterdag, 14 April 2019 aan die “94.2 Off The Beat and Track” te Pretoria deelgeneem het. FOTO VLNR – Piet Swanepoel Gr8, Codey…

Hoërskool Florida leerders het aan Standard Bank se “Steam-kompetisie” deelgeneem

Die afgelope week het `n groep Hoërskool Florida leerders aan Standard Bank se “Steam-kompetisie” deelgeneem en gewen. Die uitdaging was om `n probleem in die skool of die gemeenskap te…

Florries leerders dring deur na Hoxbridge-Wêreldkennis Olimpiade

Baie geluk aan Claudia Aggenbacht, Maunice Bester, Chenel Sequiera, Walter Delport en Danika van der Walt wat deurgedring het na die volgende rondte van die Hoxbridge-Wêreldkennis Olimpiade. Die semi-finaal vind…

Hoërskool Florida leerders presteer in netbal

Baie geluk aan die netball-dogters van Hoërskool Florida wat deurgedring het na die volgende van die Gauteng netbalproewe. Foto bo: o/14: Diané Botha, Shadé Hendricks en Crystal-Leigh Schaper  

Hoërskool Florida leerder skitter by “Talent Africa”

Jeandré Visser (Gr 8) van Hoërskool Florida het aan 3 items deelgeneem by “Talent Africa”. Hy verwerf 3 goue medaljes vir “Acting, Dramatic en Poësie” gedramatiseerd en ongedramatiseerd. Hy eindig onder…

Hoërskool Florida leerder presteer by “Mario Ghomes Hip Hop Academy”

Juandré Gonsalves (Gr 8) van Hoërskool Florida, is lid van “Mario Ghomes Hip Hop dance Academy” se “Legion Boys Crew”. Die span het tydens die “Dance World Cup SA Qualifiers”…

Hoërskool Florida leerders presteer in aksienetbal

Rioné Pelzer (gr. 12), Daniëlle Beneke (gr. 12) en Donavan van der Linde (gr. 12) het vanaf 26 tot 31 Maart 2019 aan die junior interprovinsiale aksienetbal toernooi deelgeneem in…

Hoërskool Florida leerder ontvang Protea-baadjie

Caitlin Oelofse (gr. 12) het op 8 April haar Protea-baadjie tydens saalopening aangetrek. Sy het tydens SAARA se Gauteng-Ope vir die tweede jaar gekwalifiseer as lid van die Junior Protea-span…

Hoërskool Florida leerder presteer in stoei

Morné Pretorius (gr. 11) van Hoërskool Florida, het vanaf 24 Maart Suid-Afrika verteenwoordig by die Afrika Kontinentale Stoei-kampioenskap in Tunisië. Daarna het hy gaan deelneem aan een van die grootste…

Hoërskool Florida leerder deel van Legion Boys Crew

Juandré Gonsalves, gr 8 leerder van Hoërkool Forida, is deel van Mario Ghomes Hip Hop Dance Academy se Legion Boys Crew. Die Legion Crew het tydens die “Dance World Cup…