Voor vlnr: Shanique Volschenk en Mareli Theart
Agter vlnr: Klariska van Straten en Alicia Morton
(Afwesig: Kyle Grobler)
Hoërskool Florida is baie trots op hul atlete se deelname die naweek by die Twizza Nasionale Atletiekbyeenkoms op die TUKS atletiek stadion. Florida behaal ‘n 27ste plek uit 50 skole in Suid-Afrika.
Florries atlete in die Top-20 van die land is Shanique Volschenk (Do19 100m en VS), Kyle Grobler (So/17 HS), Mareli Theart (Do/19 VS), Klariska van Straten (Do/19 VS) en Alicia Morton (Do/19 Gewig).
UITSLAE VAN DIE TWIZZA ATLETIEK – NASIONALE BYEENKOMS
Shanique Volschenk(voor links) Do19 100m & VS
Kyle Grobler (afwesig vir Foto) So/17 HS
Mareli Theart (voor regs) Do/19 VS
Klariska van Straten (agter links) Do/19 VS
Alicia Morton (agter regs) Do/19 Gewig