Ruan Delport (Gr. 10) in Hoërskool Florida, het vanaf 30 Junie tot 4 Julie aan die SA Judo-ope kampioenskappe te
Emerald Casino in Vanderbijlpark deelgeneem het.
Ruan verower ‘n brons medalje vir kata, en ‘n silwer medalje in spanverband en ‘n vierdie plek individueel.
Baie geluk, Ruan!
Become a Sponsor









