Morné Pretorius (gr. 11) van Hoërskool Florida, het reeds in Maart 2019 Suid-Afrika verteenwoordig by die Afrika
Kontinentale Stoei-kampioenskap in Tunisië en Europa. Hy verwerf tydens die Junie-vakansie vir die derde jaar sy
SA-kleure!
Baie geluk, Morné!
Become a Sponsor









