SA’s Stoei – Hoërskool Ermelo leerder behaal 3de plek
SA’s Stoei. Hoërskool Ermelo leerder, Willem Landman, het op 7 Oktober aan die SA Stoei Kampioenskap deelgeneem. Hy het ’n derde plek behaal in die “Freestyle” o.15-afdeling. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
Stoei Ope toernooi – Grey Kollege Primêre skool presteer
Stoei Ope toernooi. Vyf manne van Grey Kollege Primêr het baie goed gevaar tydens die Van Rooyen Stoeivereniging se Ope-toernooi die afgelope naweek. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegeprimary.com/ Foto’s verskaf
Stoeiers Liga – Primêre Skool Naudeville skitter
Stoeiers Liga. Drie leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom het 20 Julie in Bloemfontein aan die tweede Stoeiers liga deelgeneem. Al drie die manne het uitstekende resultate behaal. Wrestlers League.…
Vrystaat Ope stoei – Primêre Skool Naudeville leerders presteer
Vrystaat Ope stoei. Primêre Skool Naudeville leerders, Jaydin Nel en Hanno van Jaarsveld het 20 Mei deelgeneem aan die Vrystaat Ope stoei in Pretoria. Albei hierdie stoeiers het podiumplekke behaal.…
Stoei – Primêre Skool Naudeville leerders behaal goud
Stoei. Twee leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Jaydin Nel en Hanno van Jaarsveld, beide in graad 4, het 6 Mei aan die Noord-Wes Ope Stoei deelgeneem. Beide leerders…
Stoei – Dogter wen silwer in Stoeikampioenskappe
Stoei – Primêre Skool Naudeville is baie trots op Alexi van Staden. Alexi het uitgeblink in die Stoeikampioenskappe. Sy het op 27 April deelgeneem aan die Stoeikampioenskappe vir beginners. Dit het…
Florrie presteer by Afrika Kontinentale Stoei-kampioenskap
Morné Pretorius (gr. 11) van Hoërskool Florida, het reeds in Maart 2019 Suid-Afrika verteenwoordig by die Afrika Kontinentale Stoei-kampioenskap in Tunisië en Europa. Hy verwerf tydens die Junie-vakansie vir die…








