Stoei Ope toernooi. Vyf manne van Grey Kollege Primêr het baie goed gevaar tydens die Van Rooyen Stoeivereniging se Ope-toernooi die afgelope naweek.
- Waldo de Klerk: Graad 1, Medalje in enkelmassa klas
- Divan Potgieter: Graad 2, 1ste plek, Goud ( 8 jaar, 25kg klas)
- Joshua Pienaar: Graad 1, 2de plek ( 7jaar, 23kg klas)
- Eurik Van Niekerk: Graad 2, Goud ( 8 jaar, 30kg klas)
- Hanno Basson: Graad 2 Silwer ( 8 jaar, 30kg klas)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://greycollegeprimary.com/
Foto’s verskaf