)

XCO Skolereekse – Oakdale leerder presteer

XCO Skolereekse. Lian Otto, leerder van Hoër Landbouskool Oakdale, het die afgelope naweek aan albei die finale van die XCO Skolereekse fietsry deelgeneem. Lian het uitstekend gery en albei finale gewen.

  • In die SCSC-reeks eindig Lian Otto algeheel eerste in die youth men-afdeling en Matt Barkley eindig algeheel tweede in die sub junior boys-afdeling.
  • In die Eden-reeks eindig Lian weereens algeheel eerste en Matt Barkley algeheel vierde.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://www.oakdale.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal