)
Eden XCM – Hoër Landbouskool Oakdale

Eden XCM. Hoër Landbouskool Oakdale se fietsryers het die naweek aan die Eden XCM#3 en XCO#2 deelgeneem in Stilbaai, Suid-Kaap. Uitslae behaal: 20 April, XCM – 40km : 21 April,…

XCO Skolereekse – Oakdale leerder presteer

XCO Skolereekse. Lian Otto, leerder van Hoër Landbouskool Oakdale, het die afgelope naweek aan albei die finale van die XCO Skolereekse fietsry deelgeneem. Lian het uitstekend gery en albei finale…