)

Stoei – Dogter wen silwer in Stoeikampioenskappe

Stoei – Primêre Skool Naudeville is baie trots op Alexi van Staden. Alexi het uitgeblink in die Stoeikampioenskappe. Sy het op 27 April deelgeneem aan die  Stoeikampioenskappe vir beginners. Dit het plaasgevind by die Goudveld Stoeiklub in Riebeeckstad.

Alexi het n Silwer medalje in die stoei afdeling eerste liga ontvang. Omdat sy die enigste meisie in haar ouderdom- en gewigsgroep was, moes sy teen die seuns meeding.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

http://www.naudies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal