SA Judo Kampioenskap – Hoërskool Rustenburg leerders presteer
SA Judo Kampioenskap. Twee Graad 8 leerders van Hoërskool Rustenburg, Martin de Neys en Ernst Schoeman, het die afgelope wintervakansie aan die SA Judo Kampioenskap deelgeneem. Beide Rusties verwerf goud…
Hoërskool Florida leerder presteer by SA Judo-ope kampioenskappe
Ruan Delport (Gr. 10) in Hoërskool Florida, het vanaf 30 Junie tot 4 Julie aan die SA Judo-ope kampioenskappe te Emerald Casino in Vanderbijlpark deelgeneem het. Ruan verower ‘n brons…
Paul Roos Gymnasium Judo
Richardt van Rensburg from Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch was selected for the Cape Winelands u17A judo
Hoërskool Florida leerder presteer in Judo
Ruan Delport ‘n leerder van Hoërskool Florida in Roodepoort het die Wesrand Judo Assosiasie verteenwoordig
Silwer Medalje vir Tiaan Zietsman tydens Commonwealth Kampioenskappe
Tiaan Zietsman van Welkom Gimnasium, verower ‘n silwer medalje vir Judo









