)

Florida Hoërskool se skaakspelers gelykop teen Trinity House

Ons skaakspelers het op Woensdag, 10 April 2019 teen Trinity House gelykop gespeel (8 elk). Dit was uitstekende wedstryde en elke speler het sy/haar beste gegee.

Op Saterdag, 13 April 2019 het ons spelers aan die Roodepoort Individuele Skaakkampioenskappe by Maragon deelgeneem. Dit het besonder goed gegaan met ons spelers. Linmari Krüger was eerste by die o/19-meisies.

Suné Toerien was eerste en Louise Kemp tweede by die 017-meisies. Jesse Britz was derde by die o/17-seuns en Sebastian Coetzee was derde by die o/15-seuns.

Hulle neem op 11 Mei 2019 deel aan die D12-Individuele toernooi.

Die volgende spelers dring ook deur na die D12-toernooi: C-Moné Nortjé, Christie Havenga, Calina Nortjé en Sebastian Pretorius.

Baie geluk!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal